Welkom by Neville  se kassie!

Datum Opdateer 26/12/2004

En daar gebeur dit!

Ek het so 6 maande gelede besluit om die "werk vir 'n baas"  idiee af te lag!
Die oomblik toe die verband af betaal is het ek vir my die ekstra plaas diere aan geskaf en nou "boer" ek - sit op die stoep en kyk hoe werk julle!

'n Rustiger lewe as dit sal mens nooit kry nie.

Wanneer dit nou so rustig raak dat ek op my eie senuwees begin werk, gaan kuier ek vir die buurman en help hom uit met sy werk - vir betaling natuurlik! Julle kan van sy dienste gebruik maak as julle in Nelspruit omgewing iemand nodig het om iets te doen: Kliek net op die MASTERSTEEL logo langsaan: -->

In my "spaar tyd" ek leer van die valuta mark - gaan kyk na my bladsy daaroor.

English
My status

 

 

Besoekers sedert 16 Oktober 2004:
 

Google
 

E-Pos ons!

vdwesthuizen.co.za offered in: English 

©2008 vdwesthuizen